Gaan na inhoud

Pirates of the Caribbean: Dead Men Tell No Tales

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Pirates of the Caribbean: Dead Men Tell No Tales
Regisseur Joachim Rønning
Espen Sandberg
Draaiboek Jeff Nathanson
Terry Rossio
Ted Elliott
Musiek deur Geoff Zanelli
Kinematografie Paul Cameron
Ateljee Walt Disney Pictures
Jerry Bruckheimer Films
Infinitum Nihil
Verspreider Walt Disney Studios Motion Pictures
Uitgereik 26 Mei 2017
Speeltyd 2 ure 9 minute
Land Verenigde State van Amerika
Australië
Verenigde Koninkryk
Kanada
Taal Engels
Spaans
Begroting VS$ 230,000,000
Bruto wins VS$ 795,922,298
IMDb-profiel

Pirates of the Caribbean: Dead Men Tell No Tales is 'n rolprent deur Joachim Rønning , Espen Sandberg wat op 26 Mei 2017 vrygestel is.[1][2] Die film is die opvolg van On Stranger Tides (2011) en die vyfde aflewering in die Pirates of the Caribbean-filmreeks.

Samevatting

[wysig | wysig bron]

Die verhaal volg Kaptein Jack Sparrow (Depp) terwyl hy na die Drietand van Poseidon soek om Armando Salazar (Bardem) te verslaan, wat vasbeslote is om elke seerower op see dood te maak en wraak te neem op Sparrow omdat hy hom en sy bemanning van spoke in die Duiwel se Driehoek gevange geneem het. Jack word saam met Hector Barbossa (Rush), Will Turner se seun Henry (Thwaites), jong sterrekundige Carina Smyth (Scodelario) en Jack se eerste maat Joshamee Gibbs (McNally) om Salazar se spookagtige bemanning te verslaan.

Rolverdeling

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Pirates of the Caribbean: Dead Men Tell No Tales". IMDb. Amazon. Besoek op 13 Februarie 2024.
  2. "Pirates of the Caribbean: Dead Men Tell No Tales". Rotten Tomatoes. Fandango Media. Besoek op 13 Februarie 2024.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]