Swartkeelgeelvink

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Ploceus velatus)
Jump to navigation Jump to search

Swartkeelgeelvink
Ploceus velatus 1.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. velatus
Binomiale naam
Ploceus velatus
Vieillot, 1819

Die Swartkeelgeelvink (Ploceus velatus) is 'n algemene standvoël in savanne, grasveld, waterlope in dorre gebiede, landerye en tuine. Hulle broei alleen in klein kolonies in bome of riete in 'n netjiese balnes met 'n kort ingangstonnel. Die voël is poliginies en is 16 cm groot en weeg 30 - 44 gram. In Engels staan die voël bekend as die Southern Masked Weaver.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Ploceus velatus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.