Pofadder-skaamooghaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Pofadder-skaamooghaai
Haploblepharus edwardsii Puffadder shyshark.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
H. edwardsii
Binomiale naam
Haploblepharus edwardsii
(Schinz, 1822)
Haploblepharus edwardsii distmap.png
Verspreiding
Sinonieme

Scyllium edwardsii Schinz, 1822

Die Pofadder-skaamooghaai (Haploblepharus edwardsii) is endemies aan Suid-Afrika en kom voor van Saldanhabaai tot by Stormsrivier. Die haai word 60 cm lank en die twee dorsale vinne is ewe groot. Die haai is grysbruin met groterige oranjebruin kolle op. Die hele lyf is bedek met wit kolletjies. Die haai is ovipaar en lê 2 eiers op 'n keer. In Engels staan die haai bekend as Puffadder shyshark.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]