Primulaceae
Voorkoms
Primulaceae | |
---|---|
Cyclamen libanoticum. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Orde: | |
Familie: | Primulaceae Batsch ex Borkh.[1]
|
Genera | |
Sien teks |
Primulaceae, of die primulafamilie, is ’n familie kruidagtige blomplante in sowat 24 genera, wat gewilde tuinplante soos die siklaam Cyclamen libanoticum insluit. Die meeste spesies is meerjarige plante, hoewel ’n paar eenjariges ingesluit is.[2]
Genera
[wysig | wysig bron]- Androsace L.
- Bryocarpum Hook. f. & Thomson
- Cortusa L.
- Dionysia Fenzl
- Dodecatheon L.
- Hottonia L.
- Kaufmannia Regel
- Omphalogramma (Franch.) Franch.
- Pomatosace Maxim.
- Primula L.
- Soldanella L.
- Stimpsonia C.Wright ex A.Gray
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Angiosperm Phylogeny Group (2009). "An update of the Angiosperm Phylogeny Group classification for the orders and families of flowering plants: APG III" (PDF). Botanical Journal of the Linnean Society. 161 (2): 105–121. doi:10.1111/j.1095-8339.2009.00996.x. Besoek op 6 Julie 2013.
- ↑ "Primulaceae – Primrose Family" (in Engels). PlantLife.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2017. Besoek op 28 September 2012.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Primulaceae.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Primulaceae
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia