Gaan na inhoud

Kipengerisuikerbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Protea linearifolia)

Kipengeri-suikerbos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Protea
Spesie:
P. linearifolia
Binomiale naam
Protea linearifolia
Engl., (1901)

Die Kipengerisuikerbos (Protea linearifolia) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Proteagenus. Die spesie is endemies aan Tanzanië. In Engels staan die plant bekend as Kipengeri sugarbush.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronnelys

[wysig | wysig bron]