Bedeksadiges

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Angiospermae
Tydperk: Vroeë kryttydperk — Onlangs
Magnolia virginiana
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Angiospermae
Lindley[1] [P.D. Cantino & M.J. Donoghue][2]
Klades

Amborellaceae
Nymphaeales
Austrobaileyales
Mesangiospermae

Sinonieme

Anthophyta
Magnoliophyta Cronquist, Takht. & W.Zimm., 1966

Die Bedeksadiges (Angiospermae of Magnoliophyta) verwys na die takson van blomdraende plante. Hulle sluit die mees diverse groep plante op aarde in. Saam met die naaksadiges (Gymnospermae), maak hulle die groep plante uit wat sade voortbring. Bedeksadiges verskil egter van naaksadiges deurdat hulle blomme dra en ingeslote saadknoppe het. Naaksadiges, aan die ander kant, dra naakte sade in keëls of aan oop strukture.

Verwysings[wysig]

  1. Lindley, J (1830). Introduction to the Natural System of Botany. London: Longman, Rees, Orme, Brown, and Green, xxxvi. 
  2. Cantino, Philip D.; James A. Doyle, Sean W. Graham, Walter S. Judd, Richard G. Olmstead, Douglas E. Soltis, Pamela S. Soltis, & Michael J. Donoghue (2007). “Towards a phylogenetic nomenclature of Tracheophyta”. Taxon 56 (3): E1–E44.