Bosveldfisant

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Pternistis swainsonii)
Jump to navigation Jump to search
Bosveldfisant
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Galliformes
Familie: Phasianidae
Genus: Pternistis
Spesie: P. swainsonii
Binomiale naam
Pternistis swainsonii
Sinonieme
Perdix swainsonii, Pternistis swainsonii

Bosveldfisant (Pternistis swainsonii) is 'n voël in die familie van fisantagtiges (Phasianidae). Die spesie kom in die middel-suide en die suidooste van Afrika voor. Volgens die IUCN Rooilys is die spesie se status veilig.

Ander name[wysig | wysig bron]

Engels: Swainson's Spurfowl (Francolin)

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]