Qinhuangdao

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Qinhuangdao
秦皇岛
'n Uitsig oor Qinhuangdao.
'n Uitsig oor Qinhuangdao.
Ligging van Qinhuangdao op 'n kaart (Volksrepubliek China)
Qinhuangdao
Qinhuangdao
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 39°56′00″N 119°36′00″O / 39.93333°N 119.60000°O / 39.93333; 119.60000Koördinate: 39°56′00″N 119°36′00″O / 39.93333°N 119.60000°O / 39.93333; 119.60000
Land Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Provinsie Hebei
Regering
 - Burgemeester Zhu Haowen (朱浩文)
Oppervlak
 - Stad 7 467 km²  (2 883 vk m)
 - Stedelik 383 km² (148 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 2 897 605
 - Digtheid 390/km² (1 000/vk m)
 - Stedelik 820 800
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 2 100/km² (5 600/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 066000
Skakelkode(s) 335
Webwerf: qhd.gov.cn

Qinhuangdao (Chinees: 秦皇岛) is 'n stad in die Chinese provinsie Hebei met 'n bevolking van 2 897 605 in 2010. Die stad is in die noordooste van China, noordoos van Beijing en Tianjin aan die kus van die Geelsee geleë.

Qinhuangdaon grens in die suidweste aan Tangshan, in die noordweste aan Chengde en in die noordooste aan Liaoning. Dit is 'n belangrike hawestad van die land. Tydens die Bokseropstand in 1900 het buitelandse magte China hier binnegeval.

Olimpiese sport[wysig | wysig bron]

Tydens die Olimpiese Somerspele 2008 is die sokkerwedstryde in Qinhuangdao gespeel.