R402 (Suid-Afrika)
Voorkoms
Streeksroete R402 | ||||
---|---|---|---|---|
R402 naby Kareedouw | ||||
Roete-inligting | ||||
Lengte | 7 km (4 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Suidpunt | N2 | |||
Noordpunt | R62 Kareedouw | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R402 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat die N2-nasionale pad verbind met die R62-provinsiale pad by Kareedouw. Die roete is maar 7 km lank tussen die twee paaie met die Kareedouwpas op die roete.