R72 (Suid-Afrika)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
R72-padteken
Die R72 word in rooi aangedui

Die R72 is 'n provinsiale roete in Suid-Afrika wat die N2 ooswaarts van Port Elizabeth met Oos-Londen verbind via Port Alfred. Dit bied 'n alternatief vir die N2 vir 'n reis tussen Port Elizabeth en Oos-Londen.