Red Hot Chili Peppers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Red Hot Chili Peppers
Red Hot Chili Peppers 2012-07-02 001.jpg
OorsprongLos Angeles, Kalifornië
Genre(s)Alternatiewe rock
Funk
Aktiewe jare1983–nou
WebwerfRed Hot Chili Peppers.com
AssosiasiesThe Mars Volta
El Grupo Nuevo De Omar Rodriguez-Lopez
Portal.svg Musiekportaal

Red Hot Chili Peppers (RHCP) is 'n Amerikaanse musiekgroep van Los Angeles, Kalifornië. Die groep bestaan uit Anthony Kiedis (voorsang), John Frusciante (kitaar), Michael "Flea" Balzary (baskitaar) en Chad Smith (tromme). Die groep was gevorm in 1983.

Diskografie[wysig | wysig bron]

Ateljeealbums[wysig | wysig bron]

  • 1984: The Red Hot Chili Peppers
  • 1985: Freaky Styley
  • 1987: The Uplift Mofo Party Plan
  • 1989: Mother's Milk
  • 1991: Blood Sugar Sex Magik
  • 1995: One Hot Minute
  • 1999: Californication
  • 2002: By the Way
  • 2006: Stadium Arcadium
  • 2011: I'm with You
  • 2016: The Getaway

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]