Gaan na inhoud

Richard Lewis (komediant)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Richard Lewis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Richard Philip Lewis
Geboorte 29 Junie 1947
Brooklyn, New York, Verenigde State
Sterfte 27 Februarie 2024 (op 76)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Komediant, akteur, en skrywer
Aktiewe jare 1971-2024
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Richard Lewis (29 Junie 1947-27 Februarie 2024) was 'n Amerikaanse komediant, akteur, en skrywer van Joodse afkoms. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Robin Hood: Men in Tights (1993) en Leaving Las Vegas (1995), en in die televisiereekse 7th Heaven (1996) en Curb Your Enthusiasm (2000).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1988: The Wrong Guys
  • 1993: Robin Hood: Men in Tights
  • 1995: Leaving Las Vegas
  • 1995: Drunks
  • 1999: Game Day
  • 2011: Looking for Lenny
  • 2014: House of a Lifetime: Richard Lewis
  • 2016: Robert Klein Still Can't Stop His Leg
  • The Ogilvy Fortune

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1982: Late Night with David Letterman
  • 1987: Harry
  • 1987: HBO Comedy Hour
  • 1989: Anything But Love
  • 1992: The A-List
  • 1993: Daddy Dearest
  • 1996: 7th Heaven
  • 1997: Hiller and Diller
  • 2000: Curb Your Enthusiasm

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1979: Diary of a Young Comic
  • 1985: Temporary Insanity
  • 1988: The I'm Exhausted Concert
  • 1991: An American Saturday Night
  • 1992: The Danger of Love: The Carolyn Warmus Story
  • 1996: Candid Camera's 50th Anniversary
  • 1996: A Weekend in the Country
  • 1996: Comedy Club Superstars
  • 1997: Richard Lewis & Keven Nealons Top 10 Picks
  • 1999: Larry David: Curb Your Enthusiasm

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 2001: Laughing Out Loud: America's Funniest Comedians
  • 2007: All About Anything But Love
  • 2014: Gangsta Waitress

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]