Gaan na inhoud

Rooibekkakelaar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Rooibekkakelaar
In Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. purpureus
Binomiale naam
Phoeniculus purpureus
(J.F. Miller, 1784)

Die Rooibekkakelaar (Phoeniculus purpureus) is 'n algemene standvoël in boomveld, ruigtes en woudrande. Die voël is 32 – 36 cm groot en weeg 60 - 90 gram. In Engels staan die voël bekend as Green Wood-Hoopoe.

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. BirdLife International (2012). "Phoeniculus purpureus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)