Rooioorlangstertjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Rooioorlangstertjie
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Cisticolidae
Genus: Malcorus
A. Smith, 1829
Spesie: M. pectoralis
Binomiale naam
Malcorus pectoralis
A. Smith, 1829

Die Rooioorlangstertjie (Malcorus pectoralis) is 'n endemiese algemene standvoël en plaaslike nomade in dorre bossieveld. Die voël is rusteloos en hou in lae struike, sit vir 'n kort rukkie op die toppe van bosse voordat dit dan op die grond sit. Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 15 cm groot en weeg 10 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rufous-eared Warbler.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Malcorus pectoralis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.