Rooipensreier
Voorkoms
Rooipensreier | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. rufiventris
|
Binomiale naam | |
Ardeola rufiventris |
Die rooipensreier is 'n skaars somerstandvoël en besoeker.
Identifikasie
[wysig | wysig bron]Die rooipensreier is 'n bonkige, donker reier. In nie-broeidrag het volwassenes 'n geel snawel (met grys bo-mandibel), geel gesigvel en pote. In die nesmaaktyd word die gesigvel, snawel en pote koraalpienk. Jonges se rugvere het vaalgeel rande.
58 cm
Habitat
[wysig | wysig bron]Hulle is skugter alleenlopers wat afgesonderde waters met ruie oewerplantegroei verkíes. As hy opgejaag word, vlieg hy in 'n boom in of duik in ruie plantegroei weg.
Verspreiding
[wysig | wysig bron]Endemies in Suider- en Sentraal-Afrika.
Ander name
[wysig | wysig bron]- Wetenskaplike naam: Ardeola rufiventris
- Engels: "Rufous-bellied Heron"
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name