Rosmead

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rosmead
Ligging van Rosmead op 'n kaart (Oos-Kaap)
Rosmead
Rosmead
Koördinate: 31°29′2.4″S 25°7′4.8″O / 31.484000°S 25.118000°O / -31.484000; 25.118000Koördinate: 31°29′2.4″S 25°7′4.8″O / 31.484000°S 25.118000°O / -31.484000; 25.118000
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Tydsone SAST (UTC+2)

Rosmead is 'n klein dorpie, eintlik spoorwegaansluiting in die Oos-Kaap, Suid-Afrika baie naby Middelburg. Rosmead is in 1880 gestig en aanvanklik Middelburgweg genoem. Dit is later vernoem na lord Rosmead, Goewerneur van die Kaapkolonie.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]