Clarkebury

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Clarkebury
Ligging van Clarkebury op 'n kaart (Oos-Kaap)
Clarkebury
Clarkebury
 Clarkebury se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 31°47′20″S 28°16′48″O / 31.78889°S 28.28000°O / -31.78889; 28.28000Koördinate: 31°47′20″S 28°16′48″O / 31.78889°S 28.28000°O / -31.78889; 28.28000
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik Chris Hani
Munisipaliteit Engcobo
Stigting 1830
Oppervlak[1]
 - Nedersetting 8,02 km²  (3,1 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Nedersetting 768
 - Digtheid 96/km² (248,6/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 0.4%
 • Kleurling 1.3%
 • Swart 98.2%
 • Ander 0.1%
Taal (2011)[1]
 • Xhosa 98.7%
 • Ander 1.3%
Poskode (strate) 5024
Skakelkode(s) 047

Clarkebury is 'n nedersetting en 'n voormalige sendingstasie (in die ou Transkeistreek) in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die nedersetting val tans in die Engcobo Plaaslike Munisipaliteit van die Chris Hani-distriksmunisipaliteit.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Clarkebury". Sensus 2011.