Royal Natal Nasionale Park

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Royal Natal Nasionale Park
Landskap in die park
Landskap in die park
Land Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Naaste dorp Bergville
Ligging van Royal Natal Nasionale Park op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Royal Natal Nasionale Park
Royal Natal Nasionale Park
Koördinate: 28°41′20″S 28°56′42″O / 28.68889°S 28.94500°O / -28.68889; 28.94500Koördinate: 28°41′20″S 28°56′42″O / 28.68889°S 28.94500°O / -28.68889; 28.94500
Oppervlak 8 000 ha
Openingsjaar 1916
Die polisieman se helm.

Die Royal Natal Nasionale Park in die noordelike Drakensberg van KwaZulu-Natal, is 8 000 hektaar groot en grens aan Lesotho en die Vrystaat. Die reservaat is in 1916 geproklameer en is 46 km wes van Bergville geleë.

Alhoewel dit as 'n nasionale park bekend staan, word dit nie deur Sanparke bestuur nie, maar deur Ezemvelo KZN-Natuurlewe.

Bron[wysig | wysig bron]

  • Stuart, Chris & Mathilde (2012). National Parks and Nature Reserves. Struik Travel and Heritage. ISBN 978-1-77007-742-3.