Pilanesberg- Nasionale Park
Voorkoms
Pilanesberg- Nasionale Park | |
---|---|
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Bojanala-distrik, Noordwes |
Naaste dorp | Rustenburg |
Koördinate: 25°14′42″S 27°5′21″O / 25.24500°S 27.08917°O | |
Oppervlak | 55 000 ha |
Openingsjaar | 1979[1] |
Bestuursliggaam | Noordwes Parkeraad |
Webblad | Pilanesberg- Nasionale Park |
Pilanesberg- Nasionale Park is noord van die groot dorp Rustenburg in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika geleë. Dit lê in die oorgangsone tussen die droë Kalahari en die Laeveld en het diere wat in albei streke tuis is. Dit beskik oor die Groot vyf, asook bastergemsbokke, basterhartbeeste en meer as 360 voëlspesies. Die park is geleë in 'n ou vulkaankrater wat 1,2 miljard jaar gelede gevorm is.[2]
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
'n Gompou (Ardeotis kori)
-
Kleinsingvalk (Micronisus gabar)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Pilanesberg National Park". www.pilanesbergnationalpark.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2020. Besoek op 8 Mei 2019.
- ↑ "Pilanesberg Nasionale Park" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2020.