Marakele- Nasionale Park
Voorkoms
Marakele- Nasionale Park | |
---|---|
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Naaste dorp | Thabazimbi |
Koördinate: 24°23′20″S 27°37′0″O / 24.38889°S 27.61667°O | |
Oppervlak | 67 000 ha |
Openingsjaar | 1994 |
Bestuursliggaam | SANParke |
Webblad | Marakele- Nasionale Park |
Die Marakele- Nasionale Park is geleë in Limpopo, 15 km noordoos van Thabazimbi. Die park is 67 000 ha groot. Die dorp Matlabas is langs die park geleë.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Die park het aanvanklik ontstaan as die Kransberg Nasionale Park in 1994 maar is later vergroot en hernoem as Marakele.
Soogdiere
[wysig | wysig bron]Hier is ook 'n groot verskeidenheid voëls om waar te neem.
Plantelewe
[wysig | wysig bron]Daar kom verskeie boom- en proteaspesies in die park voor.
Bome
[wysig | wysig bron]-
Acacia erioloba (Kameeldoring)
-
Acacia tortilis
(Haak-en-Steek) -
Acacia mellifera (Swarthaak)
-
Ziziphus mucronata (Blinkblaar-wag-'n-bietjie)
Huisvesting
[wysig | wysig bron]Twee tentkampe is aangelê in Marakele, naamlik Tlopi en Bontle. Volgens SANParke se webblad word daar tussen April en September 2013 nog 8 tenteenhede aangebou by Bontle, maar die kampterrein sal steeds oop wees vir besoekers.
Bron
[wysig | wysig bron]- Stuart, Chris & Mathilde (2012). National Parks and Nature Reserves. Struik Travel and Heritage. ISBN 978-1-77007-742-3.