Saint-Cyprien, Pyrénées-Orientales

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Question book-4.svg Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.
Saint-Cyprien
130608 Saint-Cyprien-01.jpg
commune of France
Industrieadministration publique généraleWysig
Amptelike naamSaint-CyprienWysig
LandFrankrykWysig
Hoofstad vancanton of La Côte RadieuseWysig
Geassosieerde kiesafdelingcanton of la Côte sableuseWysig
Geografiese ligging42°37′5″N 3°0′23″EWysig
Kantoor gehou deur hoof van die regeringburgemeester van Saint-CyprienWysig
Hoof van plaaslike regeringThierry Del PosoWysig
Wettige vormcommune et commune nouvelleWysig
Geleë in tydsoneUTC+01:00, 00Wysig
Grens aanCanet-en-Roussillon, Alénya, Elne, Latour-Bas-ElneWysig
Poskode66750Wysig
Geleë in die statistiese territoriale entiteitaire d'attraction de PerpignanWysig
Place de la République

Saint-Cyprien (Franse uitspraak: Franse uitspraak: [sɛ̃ sipʁijɛ̃] () Katalaans: Sant Cebrià de Rosselló) is 'n kommune in die département Pyrénées-Orientales in Suid-Frankryk

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

In die 20ste eeu was Saint-Cyprien 'n kampterrein wat ongeveer 70 000 Republikeinse ontsnaptes uit Spanje aan die einde van die Spaanse Burgeroorlog gehuisves het. Hulle is in baie swak toestande aangehou, in oop ruimtes wat deur doringdraad toegemaak is, wat hulle verhinder het om dit te verlaat. Tydens die Tweede Wêreldoorlog is dit gebruik om mense te interneer voordat hulle na uitwissingskampe gestuur is.

Kaart van Saint-Cyprien en sy omliggende dorpe

Sport[wysig | wysig bron]

Die belangrikste toeskouersport in die dorp is Rugby League, terwyl branderplankry, snorkel en bootwedrenne ook gewild is.

France Flag Map.svg Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.