Samoaans
Voorkoms
Samoaans Gagana fa'a Sāmoa | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Samoa Amerikaans-Samoa | |
Gebied: | Oseanië | |
Totale sprekers: | 413 257[1] | |
Taalfamilie: | Austronesies Maleis-Polinesies Oseanies Polinesies Samoaans–Tokelauaans Samoaans | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Samoa Amerikaans-Samoa | |
Gereguleer deur: | Hawaii-taalkommissie | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | sm | |
ISO 639-2: | smo | |
ISO 639-3: | smo | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Samoaans (Gagana fa'a Sāmoa of Gagana Sāmoa – IPA: [ŋaŋana saːmʊa]) is die taal van die Samoa-eilande, wat bestaan uit die onafhanklike land van Samoa en die Amerikaanse eilandgebied van Amerikaans-Samoa. Dit is 'n amptelike taal naas Engels in beide jurisdiksies.
Samoaans, 'n Polinesiese taal, is die eerste taal vir die meeste van die Samoa-eilande se bevolking van sowat 246 000. Met baie Samoane wat in ander lande woon, word die totale aantal sprekers wêreldwyd op 370 000 geskat. Die taal is bekend vir die fonologiese verskille tussen formele en informele spraak, sowel as 'n seremoniële vorm gebruik in Samoaanse oratorium.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Samoan" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 8 Oktober 2015.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Samoaans.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Samoaans.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |