Oseanië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Oseanië

Ligging van Oseanië op 'n wêreldkaart

Oppervlakte 8 525 989 km² (7de)
Bevolking 36 659 000 (2010, 6de)
Bevolkingsdigtheid 4,19/km²
Lande 15
Afhanklike gebiede 25
Tale Engels, Frans en Austronesiese tale soos Hawais en Māori
Tydsones UTC+14 (Kiribati) tot UTC-11 (Amerikaans-Samoa en Niue)
Grootste stede Vlag van Australië Sydney
Vlag van Australië Melbourne
Vlag van Australië Brisbane
Vlag van Australië Perth
Vlag van Nieu-Seeland Auckland
Vlag van Australië Adelaide
Vlag van Nieu-Seeland Wellington
Vlag van Verenigde State van Amerika Honolulu
Vlag van Australië Canberra
Vlag van Nieu-Seeland Christchurch
Vlag van Indonesië Djajapoera
Vlag van Papoea-Nieu-Guinee Port Moresby
Vlag van Nieu-Kaledonië Nouméa
Vlag van Australië Goudkus

Oseanië is die kollektiewe naam vir 'n groot aantal eilande in die Stille Oseaan. Die gebied word meestal in drie eilandgroepe ingedeel: Melanesië, Mikronesië en Polinesië.[1] In 'n breër sin verwys die term Oseanië na al die eilande tussen Suidoos-Asië en die Amerikas, insluitende Australasië en die Maleise argipel.

In 'n ruimer perspektief word Australië, Nieu-Guinee en Nieu-Seeland ook as deel van Oseanië gesien. Mense praat dan van die kontinent Oseanië, hoewel dit strenggesproke foutief is omrede slegs die Australiese kontinent (Sahoellandplaat) as 'n kontinent gereken word.

Lande[wysig | wysig bron]

Die kaart met skakels hieronder wys die eksklusiewe ekonomiese streke van die eilande van Oseanië en omliggende gebiede as ’n gids vir die volgende tabel. (Duidelike politieke grense is onmoontlik op ’n kaart van die Stille Oseaan op hierdie skaal.)

Nasa-Satellietbeeld van Oseanië
Verspreiding van eilandgroepe in Oseanië
Politiese kaart van Oseanië
Indeling van Oseanië in substreke volgens kulturele kriteria
Naam van streek en gebied, met vlag Oppervlak
(km²)
Bevolking[2] Bevolkingsdigtheid
(per km²)
Hoofstad
Australasië
Ashmore- en Cartiereilande (Australië) 199
Vlag van Australië Australië 7 686 850 23 034 879 3 Canberra
Flag of Christmas Island Kerseiland (Australië) 135 1 493 4 Flying Fish Cove
Vlag van Kokoseilande Kokoseilande (Australië) 14 628 45 West Island
Koraalsee-eilande (Australië) 10 4
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 268 680 4 465 900 17 Wellington
Vlag van Norfolk (eiland) Norfolk (eiland) (Australië) 35 2 302 62 Kingston
Melanesië
Vlag van Fidji Fidji 18 270 856 346 47 Suva
Vlag van Nieu-Kaledonië Nieu-Kaledonië (Frankryk) 19 060 240 390 13 Nouméa
Molukke (Indonesië) 74 505 1 895 000
Flag of Papua.svg Papua (Indonesië) 319 036 3 486 432 11 Djajapoera
Flag of West Papua (vectorised).svg Wes-Papua (Indonesië) 140 375 760 855 5 Manokwari
Vlag van Papoea-Nieu-Guinee Papoea-Nieu-Guinee 462 840 5 172 033 11 Port Moresby
Flag of the Solomon Islands Salomonseilande 28 450 494 786 17 Honiara
Vlag van Vanuatu Vanuatu 12 200 240 000 20 Port Vila
Mikronesië
Flag of the Federated States of Micronesia Gefedereerde State van Mikronesië 702 135 869 194 Palikir
Vlag van Guam Guam (Verenigde State) 549 160 796 293 Hagåtña
Vlag van Kiribati Kiribati 811 96 335 119 Suid-Tarawa
Flag of the Marshall Islands Marshalleilande 181 73 630 407 Majuro
Vlag van Nauru Nauru 21 12 329 587 Yaren (de facto)
Flag of the Northern Mariana Islands Noordelike Mariana-eilande (Verenigde State) 477 77 311 162 Saipan
Vlag van Palau Palau 458 19 409 42 Melekeok
Flag of Wake Island.svg Wake-eiland (Verenigde State) 2 150 Wake-eiland
Polinesië
Vlag van Amerikaans-Samoa Amerikaans-Samoa (Verenigde State) 199 68 688 345 Pago Pago
Flag of the Cook Islands Cookeilande (Nieu-Seeland) 240 20 811 87 Avarua
Vlag van Paaseiland Paaseiland (Chili) 164 5 761 31 Hanga Roa
Vlag van Frans-Polinesië Frans-Polinesië (Frankryk) 4 167 257 847 62 Papeete
Flag of Hawaii.svg Hawaii (Verenigde State) 16 636 1 360 301 82 Honolulu
Vlag van Niue Niue (Nieu-Seeland) 260 2 134 8 Alofi
Flag of the Pitcairn Islands Pitcairneilande (Verenigde Koninkryk) 5 47 10 Adamstown
Vlag van Samoa Samoa 2 944 179 000 63 Apia
Vlag van Tokelau Tokelau (Nieu-Seeland) 10 1 431 143
Vlag van Tonga Tonga 748 106 137 142 Nukuʻalofa
Vlag van Tuvalu Tuvalu 26 11 146 429 Funafuti
Vlag van Wallis en Futuna Wallis en Futuna (Frankryk) 274 15 585 57 Mata-Utu
Totaal 8 919 530 41 050 699 4
Totaal sonder vastelandse Australië 1 232 680 19 022 699 15

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "Oceania". 2005. The Columbia Encyclopedia, 6th ed. Columbia University Press.
  2. (en) USCensusBureau:Countries and Areas Ranked by Population: 2009[dooie skakel]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Kontinente van die wêreld

Afro-Eurasia (orthographic projection).svg
Afrika-Eurasië
Americas (orthographic projection).svg
Amerikas
Eurasia (orthographic projection).svg
Eurasië
Oceania (orthographic projection).svg
Oseanië

Africa (orthographic projection).svg
Afrika
Antarctica (orthographic projection).svg
Antarktika
Asia (orthographic projection).svg
Asië
Australia-New Guinea (orthographic projection).svg
Australië
Europe orthographic Caucasus Urals boundary.svg
Europa
Location North America.svg
Noord-Amerika
South America (orthographic projection).svg
Suid-Amerika

Geologiese superkontinente : Gondwana · Laurasië · Pangaea · Rodinia

Gebiede van die Wêreld
Afrika: Sentraal-Afrika | Oos-Afrika | Groot Mere | Guinee | Horing van Afrika | Noord-Afrika | Magreb | Noordwes-Afrika | Sahara | Sahel | Suider-Afrika | Afrika suid van die Sahara | Soedan | Wes-Afrika
Amerikas: Andes-state | Karibiese Eilande | Sentraal-Amerika | Groot Mere | Groot  Vlaktes | Guianas | Latyns-Amerika | Noord-Amerika | Patagonië | Suid-Amerika | Suidelike Keël
Eurasië: Anatolië | Arabië | Asië | Balkan | Baltiese lande | Benelux | Britse Eilande | Indiese subkontinent | Kaukasus | Sentraal-Asië | Sentraal-Europa | Oos-Asië | Oos-Europa | Europa | Verre-Ooste] | Levant | Mediterreense gebied | Midde-Ooste | Noord-Asië | Noord-Europa | Na-Sowjetse lande | Skandinawië | Suidoos-Asië | Suid-Europa | Wes-Asië | Wes-Europa
Oseanië: Australasië | Melanesië | Mikronesië | Polinesië | Stille Oseaanrand
Poolgebiede: Noordpoolgebied | Antarktika


 
Lande en gebiede in Oseanië
Australië | Fidji | Gefedereerde State van Mikronesië | Kiribati | Marshalleilande | Nauru | Nieu-Seeland | Palau | Papoea-Nieu-Guinee | Samoa | Salomonseilande | Tonga | Tuvalu | Vanuatu
Afhanklike gebiede: Australië: Norfolkeiland | Chili: Paaseiland | Frankryk: Frans-Polinesië | Nieu-Kaledonië | Wallis en Futuna | Nieu-Seeland: Cookeilande | Niue | Tokelau | Verenigde Koninkryk: Pitcairn | Verenigde State van Amerika: Amerikaans-Samoa | Baker-eiland | Guam | Hawaii | Howland-eiland | Jarvis-eiland | Johnston-atol | Kingman-rif | Midway-atol | Noordelike Mariana-eilande | Palmyra-atol | Wake-eiland

Lande van: Afrika Asië Europa Noord-Amerika Suid-Amerika