Samuel Prout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Samuel Prout is bekend in die waterverfskilderkuns vir sy getroue en gedetailleerde uitbeelding van geboue en omgewings in Wes-Europa nadat die oorlog van Napoleon tot 'n einde gekom het in 1815.