Sassuolo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sassuolo
Piazza Garibaldi
Piazza Garibaldi
Ligging van Sassuolo op 'n kaart (Italië)
Sassuolo
Sassuolo
Koördinate: 44°33′N 10°47′O / 44.550°N 10.783°O / 44.550; 10.783Koördinate: 44°33′N 10°47′O / 44.550°N 10.783°O / 44.550; 10.783
Land Vlag van Italië Italië
Streek Flag of Emilia-Romagna.svg Emilia-Romagna
Provinsie Modena
Regering
 - Burgemeester Luca Caselli
Oppervlak
 - Stad 30,56 km²  (14,89 vk m)
Hoogte 121 m (397 vt)
Bevolking (30 April 2009)
 - Stad 179 087
 - Digtheid 1 100/km² (2 849/myl2)
Tydsone MET (UTC+1)
 - Somer (DST) MEST (UTC+2)
Poskode 41049
Skakelkode(s) 056
Webwerf: Sassuolo.mo.it

Sassuolo is 'n stad en industriële sentrum in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italië.

Die stad lê aan die Secchiarivier sowat 17 kilometer (11 myl) suidwes van Modena. Die dorp het 'n bevolking van 179 087 in 2009 gehad en het 'n oppervlakte van 30.56 km².

Ekonomie[wysig | wysig bron]

Die industriële groei van Sassuolo het reeds in die 1950s begin. Tans is die stad die sentrum van die Italiaanse teëlbedryf en een van die belangrikste in die wêreld. Tagtig persent van alle Italiaanse keramiekteëls word hier geproduseer, met meer as 300 keramiekfabrieke in die distrik Sassuolo (as Marazzi Groep, Refin en Marca Corona).

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]