Sea View

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sea View
Ligging van Sea View op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Sea View
Sea View
 Sea View se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°54′0″S 30°58′0″O / 29.90000°S 30.96667°O / -29.90000; 30.96667Koördinate: 29°54′0″S 30°58′0″O / 29.90000°S 30.96667°O / -29.90000; 30.96667
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Munisipaliteit eThekwini
Hoofplek Durban
Oppervlak[1]
 - Voorstad 3,26 km²  (1,3 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Voorstad 6 972
 - Digtheid 2 139/km² (5 540/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 27,4%
 • Indiër/Asiër 12,4%
 • Kleurling 4,1%
 • Swart 55,7%
 • Ander 0,4%
Taal (2011)[1]
 • Engels 42,8%
 • Zoeloe 32,2%
 • Afrikaans 10,1%
 • Ander 6,2%
 • Xhosa 5,5%

Sea View is 'n voorstad van Durban, KwaZulu-Natal, 8 km suidwes van die stadsaal, suid van Rossburgh, suidoos van Bellair en noordoos van Clairwoord. Die naam is blykbaar afgelei daarvan dat dit die eerste plek was waarvandaan 'n reisiger uit die binneland na Port Natal die see kon sien. 'n Kusoord 18 km wes van Skoenmakerskop het dieselfde naam, in welke geval die naam ook verwys na 'n uitsig op die see.

Vir sensusdoeleindes beslaan Sea View 3,26 km². In 2011 was die voorstad se bevolking 6 972, van wie 56% swart, 27,4% wit en 12,4% Indies was. Amper 43% van die inwoners se huistaal was Engels en 32,2% s'n Zoeloe. Afrikaans was die derde grootste huistaal (10%).[2]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

  • (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Sea View". Sensus 2011.
  2. (en) Die 2011-sensusfyfers weergegee deur AdrianFrith.com. URL besoek op 8 Maart 2016.