Gaan na inhoud

Semey

Koördinate: 50°26′N 80°16′O / 50.433°N 80.267°O / 50.433; 80.267
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Семей / Semey
Semey


Sentraal Semey
Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Kasakstan Kasakstan
 Administratiewe gewes Oos-Kasakstan
 Koördinate 50°26′N 80°16′O / 50.433°N 80.267°O / 50.433; 80.267
 Stigting 1718
 Oppervlakte:  
 - Totaal 210 vk km
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 299 264
 Tydsone UTC +6

Semey (Kasaks: Семей / Semey) is 'n stad in Kasakstan. Gedurende die Sowjet-tydperk is kernwapens hier toets. Moderne Semey is 'n universiteit-stad.