Septemberklokkies
Voorkoms
Septemberklokkies | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | R. globosa
|
Binomiale naam | |
Rothmannia globosa |
Die Septemberklokkies (Rothmannia globosa) is 'n struik of klein boom wat voorkom noord vanaf Port St. Johns tot in die noorde van KwaZulu-Natal. Dit kom ook voor in die sentrale deel van eSwatini, die ooste van Mpumalanga en Limpopo tot by die grens van Zimbabwe. Die boom groei in woudrande en natter kusbosveld.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Blomme
-
Loof
-
Vrugte
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Septemberklokkies.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Septemberklokkies