Serwies-Ortodokse Kerk
Voorkoms
Serwies-Ortodokse Kerk | ||
Die Katedraal van St. Sava in Belgrado. | ||
Moederkerk | Ekumeniese Patriargaat van Konstantinopel | |
Stigtingsjaar | 1219 | |
Stigter | Sava van Serwië | |
Status | Outokefaal | |
Kerkleiding | ||
Hoof | Porfirije Perić | |
Hoof se titel | Aartsbiskop van Peć, Metropoliet van Belgrado en Karlovci, Patriarg van die Serwiërs | |
Setel | Belgrado, Serwië | |
Besonderhede | ||
Liturgie | Bisantyns | |
Liturgiese taal | Serwies, Kerkslawies | |
Kalender | Juliaans | |
Gelowiges | 8-11 miljoen | |
Bisdomme | 37 | |
Gemeentes | 2 974 | |
Priesters | 3 000 | |
Webtuiste | ||
http://www.spc.sr |
Die Serwies-Ortodokse Kerk (Serwies: Српска православна црква, Srpska pravoslavna crkva) is een van vyftien outokefale Oosters-Ortodokse Kerke. Die primaat aan die hoof van die kerk se titel is Aartsbiskop van Peć, Metropoliet van Belgrado en Karlovci, Patriarg van die Serwiërs. Dit is die oudste Slawies-Ortodokse kerk in die wêreld naas die Bulgaars-Ortodokse Kerk.[1]
Die Serwies-Ortodokse Kerk is die dominante kerk in Serwië, Montenegro en ’n deel van Bosnië en Herzegowina, met meer as 84% van die bevolking in dié drie lande wat daartoe behoort.
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webtuiste Geargiveer 22 Januarie 2012 op Wayback Machine
- Kerke van Serwië
- Lys van Serwies-Ortodokse kerke oorsee
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Serwies-Ortodokse Kerk.