Seward, Alaska

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Seward
Lugbeeld van Seward
Lugbeeld van Seward
Ligging van Seward op 'n kaart (Alaska)
Seward
Seward
Koördinate: 60°07′28″N 149°26′00″W / 60.12444°N 149.43333°W / 60.12444; -149.43333Koördinate: 60°07′28″N 149°26′00″W / 60.12444°N 149.43333°W / 60.12444; -149.43333
Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Deelstaat Flag of Alaska.svg Alaska
Stigting 1903
Geïnkorporeer op 1 Junie 1912
Regering
 - Burgemeester Jean Bardarson
Oppervlak
 - Stad 55,8 km²  (21,5 vk m)
 - Land 37,4 km² (14,4 vk m)
 - Water 18,4 km² (7,1 vk m)
Hoogte m (0 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 2 693
 - Digtheid 75,7/km² (125,3/vk m)
Tydsone Alaska (UTC-9)
 - Somer (DST) Alaska (UTC-8)
Poskode 99664
Skakelkode(s) 907
Webwerf: www.cityofseward.us

Seward is 'n dorp aan die suidelike kus van die deelstaat Alaska, 60° noord van die ewenaar. Die temperatuur is egter meer gematig as wat verwag word vir nedersettings op die lengtegraad. Die stad is vernoem na William H. Seward wat verantwoordelik was om die land in 1867 vanaf Rusland aan te koop. Die eerste mense het hulle in 1903 hier gevestig. Dit is ook 'n vissershawe.

Bron[wysig | wysig bron]

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 20, Bladsy 623.