Sigmaringen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Sigmaringen
Sigmaringen schloss.jpg

Kaart Wapen
Karte Sigmaringen.png
Wappen Sigmaringen.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Flag of Baden-Württemberg.svg Baden-Württemberg
 Koördinate 48°05′N 9°13′O / 48.083°N 9.217°O / 48.083; 9.217
 Stigting (eerste verwysing) 1077
 Stadstatus 1250
 Oppervlakte:  
 - Totaal 92,85 vk km
 Hoogte bo seevlak 580 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2012) 15 517[1]
 - Bevolkingsdigtheid 167/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Thomas Schärer
 Amptelike Webwerf sigmaringen.de

Sigmaringen is 'n stad in die suide van Duitsland in die deelstaat Baden-Württemberg. Die stad het 'n oppervlak van 92,85 km² en het 15 517 inwoners. Dit lê aan die Donau-rivier en is die hoofstad van die Sigmaringen-distrik.

Sigmaringen is bekend vir sy kasteel, die Schloss Sigmaringen, wat tot 1850 as die setel van die Huis van Hohenzollern-Sigmaringen gedien het.

Stadsdele[wysig | wysig bron]

  • Gutenstein
  • Jungnau
  • Laiz
  • Oberschmeien
  • Sigmaringen (middestad)
  • Unterschmeien

Susterstede[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]