SilkAir

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
SilkAir
SilkAir Airbus A320 KvW.jpg
IATA
MI
ICAO
SLK
Roepsein
SILKAIR
Gestig 1976 (as Tradewinds Charters)
Eerste vlug 1992
Hoofspil Singapoer Changi Lughawe
Lojaliteitsprogram KrisFlyer
Lughawesitkamer KrisFlyer Gold Lounge
SilverKris Lounge
Vlootgrootte 29
Bestemmings 46
Slagspreuk More journeys to treasure
Houermaatskappy Singapore Airlines
Hoofkantoor Singapoer
Sleutelpersone Leslie Thng (H.U.B.)[1]
Omset Green Arrow Up Darker.svg S$ 846.0 miljoen (2012/13)
Bedryfsinkomste Red Arrow Down.svg S$ 96.7 miljoen (2012/13)
Netto inkomste Red Arrow Down.svg S$ 80.7 miljoen (2012/13)
Werknemers 1 360 (op 31 Maart 2013)
Webtuiste www.silkair.com
SilkAir se vlug- en kajuitbemanning
SilkAir se ekonomiese klas

SilkAir (Singapore) Private Limited[2] (Tamil: சில்க்ஏர்) (Sjinees: 勝 安 航空 Shèng'ān Hángkōng) is 'n lugredery met sy hoofkantoor in Airline House in Singapoer.[3] Dit is 'n volfiliaal van Singapore Airlines en vlieg geskeduleerde passasiersdienste vanaf Singapoer na 46 stede in Suidoos-Asië, die Indiese subkontinent, China en Australië. As die plaaslike vleuel van Singapore Airlines, bedien dit die kortafstandbestemmings in die Singapore Airlines Group netwerk. In die jaar tot 31 Maart 2013 het die lugredery 3,3 miljoen passasiers vervoer en 'n bedryfswins van S$ 96 700 000 getoon, terwyl inkomste met 12.7% gestyg het tot S$ 846,0 miljoen.

Vloot[wysig | wysig bron]

Die SilkAirvloot bestaan uit die volgende vliegtuie (soos op 30 November 2014):

SilkAirvloot[4]
Vliegtuig In diens Bestel Opsies Passasiers
J Y Totaal
Airbus A319-100
6
8
120
128
12 106 118
Airbus A320-200
15
1
16
126
142
Boeing 737-800NG
7
16
12
150
162
Boeing 737 MAX 8
31
14
In afwagting
Totaal 28 48 14

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. SilkAir names new chief executive”. Channel NewsAsia. URL besoek op 7 Augustus 2012.
  2. Singapore Airlines Jaarverslag 2009/2010”. Singapore Airlines.
  3. "Singapore Air Operators." (Argief) Burgerlugvaartowerheid van Singapoer. Verkry op 31 Oktober 2012. "05-D Airline House, 25 Airline Road, Singapore 819829"
  4. Lys van vliegtuie op Singapoer se register”. Burgerlugvaartowerheid van Singapoer: 31 Oktober 2014. URL besoek op 30 November 2014.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.