Sjabloon:2017-’18 Pro14-tabel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
2017-’18 Pro14-punteleër k · w · b
Groep A
Span S W G V PV PT +/– DV DT DBP VBP PTE
1 Vlag van Skotland Glasgow Warriors 16 13 1 2 469 251 +218 61 24 10 1 65
2 Vlag van Ierland Munster 16 10 0 6 461 279 +182 65 31 9 4 53
3 Vlag van Suid-Afrika Cheetahs 16 8 0 8 479 446 +33 59 57 7 4 43
4 Vlag van Wallis Cardiff Blues 16 8 0 8 341 373 –32 36 47 2 3 37
5 Vlag van Ierland Connacht 16 6 0 10 319 338 –19 3236 39 4 4 32
6 Vlag van Wallis Ospreys 16 6 0 10 279 391 –112 31 48 3 3 30
7 Vlag van Italië Zebre 16 4 0 12 302 421 –119 36 53 2 4 22
Groep B
Span S W G V PV PT +/– DV DT DBP VBP PTE
1 Vlag van Ierland Leinster 16 13 0 3 507 262 +245 70 31 9 1 62
2 Vlag van Wallis Scarlets 16 12 0 4 438 268 +170 57 29 8 3 59
3 Vlag van Skotland Edinburgh 16 11 0 5 357 282 +75 44 32 6 1 51
4 Vlag van Ierland Ulster 16 9 1 6 421 388 +33 55 50 6 2 46
5 Vlag van Italië Benetton Treviso 16 8 0 8 291 321 –30 34 39 4 3 39
6 Vlag van Wallis Dragons 16 2 2 12 281 502 –221 32 70 3 2 17
7 Vlag van Suid-Afrika Southern Kings 16 0 0 16 244 667 –423 30 96 2 2 4
Indien spanne ter eniger tyd gelyk is, word die ontknoping in die volgende volgorde bepaal:[1]
  1. aantal wedstryde gewen;
  2. die verskil tussen punte aangeteken en afgestaan;
  3. die aantal drieë gedruk;
  4. die meeste punte aangeteken;
  5. die verskil tussen drieë gedruk en afgestaan;
  6. die kleinste aantal rooikaarte ontvang;
  7. die kleinste aantal geelkaarte ontvang.

Groen agtergrond is uitspeelplekke en kwalifiseer vir die 2018-’19 Europese Rugbykampioenebeker (sluit Suid-Afrikaanse spanne uit).
Blou agtergrond dui op spanne buite die uitspeelplek wat egter steeds vir die 2018-’19 Europese Rugbykampioenebeker kwalifiseer.
Geel agtergrond dui op spanne wat ’n uitspeelwedstryd om die sewende kwalifiseerder vir die 2018-’19 Europese Rugbykampioenebeker te wees, sal speel.
Gewone agtergrond dui op spanne wat in die 2018-’19 Europese Rugbyuitdaagbeker sal speel.

Verwysings[wysig bron]

  1. Kompetisiereël 3.5 "Opsomming van belangrikste reëls". Pro12. Besoek op 13 November 2013.