Sjabloonbespreking:Google books
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Google books-sjabloon bespreek word. |
|||
|
|
return slegs URL
[wysig bron]Hierdie sjabloon werk nie reg nie. Kyk by Terracottaleër onder Bibliografie. Dit gee dan die Afrikaanse artikelnaam in plaas van die boek se Engelse naam en maak 'n oorbodige hakie. Winston (kontak) 19:09, 4 Februarie 2018 (UTC)
- Hi Winston. Die sjabloon return normaalweg
''[http://books.google.com/books?id={{{1|{{{id}}}}}}{{#if:{{{page|}}}|&pg=PA{{{page|}}}|}}{{#if:{{{slegs_url|}}}|| {{{2|{{{title|{{PAGENAME}}}}}}}}]'' op Google Boeke
. Aangesien {{cite book}} vir syurl
-parameter slegs 'n URL aanvaar (sonder enige bykomstige teks), kon jy nie voorheen{{cite book|url={{google books}} }}
doen nie, maar ek het nou 'n parameter by {{google books}} gevoeg sodat lg. sjabloon slegs die URL return: verskafslegs_url=true
as argument in {{google books}} om slegs die URL van die boek op Google Books te kry. Ek het dit reeds vir jou gedoen by Terracottaleër#Bibliografie. K175 (bespreking | bydraes) 19:32, 4 Februarie 2018 (UTC)
- Baie dankie! Winston (kontak) 19:34, 4 Februarie 2018 (UTC)