Skeermes-beitelbek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Skeermes-beitelbek
Bewaringstatus

Nie geëvalueer (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Ostariophysi
Orde: Cypriniformes
Familie: Cyprinidae
Genus: Varicorhinus
Rüppell, 1835
Spesie: V. xyrocheilus
Binomiale naam
Varicorhinus xyrocheilus
Tweddle & Skelton, 1998

Die Skeermes-beitelbek (Varicorhinus xyrocheilus) is 'n varswater vis wat voorkom in die Ruorivier bokant die Zoawaterval in Malawi. In Engels staan die vis bekend as die Razorlip chiselmouth.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis het twee pare kort baarde om die mond. Die mond is klein en het 'n skerp horingagtige onderlip. Die vis is goud-olyf van kleur aan die bokant en goud-geel aan die sye en onderkant. Al die vinne is olyfkleurig. Beide geslagte lyk dieselfde. Die vis word tot 178 mm lank.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis leef in vinnig vloeiende gedeelte van die rivier en diep poele in die hoofstroom. Hulle vreet alge wat hulle van die rotse afskuur en leef saam met die Swartrug-beitelbek.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]