Sonneblom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sonneblom
Gewone sonneblom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiosperms
(klade): Eudicots
(klade): Asterids
Orde: Asterales
Familie: Asteraceae
Subfamilie: Asteroideae
Tribus: Heliantheae
Genus: Helianthus
L.[1]
Sinonieme[1]

Harpalium (Cass.) Cass.

'n Gedroogde sonneblomkop

Die sonneblom (Helianthus-spesies) is 'n plant, 'n landbougewas, wat se ryp sade geoes word om sonneblomolie van te vervaardig. Die olie word wêreldwyd as huishoudelike kookolie gebruik, en kan selfs as 'n deel van motorbrandstof dien.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 Genus: Helianthus L.”. Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture: 6 Januarie 2011. URL besoek op 22 Februarie 2011.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]