Verskil tussen weergawes van "Tilana Hanekom"

Jump to navigation Jump to search
93 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Tilana Hanekom''' (1921-2002) was 'n [[Suid-Afrika]]anse aktrise. Sy is veral bekend vir haar rolle in [[Elsa se Geheim]] (1979), [[Lig van ’n Eeu]] (1942) en [[Eendag vir Altyd]] (1985). Haar laaste verskyning op die verhoog was in 1994 in ''Die drie susters van Tsjechof''.<ref>[http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/2002/03/16/11/14.html Tilana Hanekom 'n `Ware lady' van die Afrikaanse teater], [[Die Burger]], 16 Maart 2002</ref>
 
== Biografie ==
Tilana Hanekom is op [[24 Oktober]] [[1921]], as die dogter van [[Hendrik Hanekom|Hendrik Andries Hanekom]] en [[Mathilda Hanekom|Matilda Hanekom (de Beer)]] gebore. Haar ouers het die eerste Afrikaanse beroepstoneelgeselskap gestig, en sy het saam het hulle die land deur getoer. [[Wena Naudé]] het haar aanvanklik onderrig. Sy is op 9 vir die eerste keer skool toe, maar het graad 1 en graad 2 oorgeslaan en om direk in graad 3 te begin. Sy het later van die Hoër Meisieskool Oranje gematrikuleer.
[[Lêer:Die Hanekoms se Jongspan in 1947.jpg|duimnael|links|Die Hanekoms se Jongspan in 1947. Agter: Eghard van der Hoven, Tilana Hanekom, Daan Retief, Hentie van Rooyen en Danie Smuts. Voor: Martie Groenewald.]]
 
Tilana Hanekom is op [[24 Oktober]] [[1921]], as die dogter van [[Hendrik Hanekom|Hendrik Andries Hanekom]] en [[Mathilda Hanekom|Matilda Hanekom (de Beer)]] gebore. Haar ouers het die eerste Afrikaanse beroepstoneelgeselskap gestig, en sy het saam het hulle die land deur getoer. [[Wena Naudé]] het haar aanvanklik onderrig. Sy is op 9 vir die eerste keer skool toe, maar het graad 1 en graad 2 oorgeslaan en om direk in graad 3 te begin. Sy het later van die Hoër Meisieskool Oranje gematrikuleer.
Sy trou later met met die akteur [[Eghard van der Hoven]]. Die egpaar het twee kinders gehad. Hanekom is op [[22 Februarie]] [[2002]] op 80-jarige ouderdom in haar slaap oorlede.<ref>[http://esat.sun.ac.za/index.php/Tilana_Hanekom Tilana Hanekom op ESAT], besoek op 24 Oktober 2014</ref>
 
<gallery mode=packed heights="140px">
Die Hanekoms se Jongspan in 1947.jpg|Die Hanekoms se Jongspan in 1947. Agter: Eghard van der Hoven, Tilana Hanekom, Daan Retief, Hentie van Rooyen en Danie Smuts. Voor: Martie Groenewald.
Ek onthou vir Mamma 1954.jpg|Toneel uit die toneelstuk: Ek onthou vir Mamma. Die drie moeders met hul drie dogters - almal saam in een N.T.O.-geselskap wat Ek onthou vir Mamma in 1954 opgevoer het. Die stuk het 'n jaar op die pad gebly. Links agter: Wena Naudé en voor haar Nilo, haar dogter. Middel: Elsa en Bobbette Fouché. Regs: Mathilda en Tilana Hanekom.
</gallery>
 
== Filmografie ==
[[Lêer:Ek onthou vir Mamma 1954.jpg|duimnael|260px|Toneel uit die toneelstuk: Ek onthou vir Mamma. Die drie moeders met hul drie dogters - almal saam in een N.T.O.-geselskap wat Ek onthou vir Mamma in 1954 opgevoer het. Die stuk het 'n jaar op die pad gebly. Links agter: Wena Naudé en voor haar Nilo, haar dogter. Middel: Elsa en Bobbette Fouché. Regs: Mathilda en Tilana Hanekom.]]
 
* [[Die Prince van Pretoria]], 1992 as Mev. Malan
* [[Eendag vir Altyd]], 1985 as Mev. Veenstra

Navigasie-keuseskerm