Verskil tussen weergawes van "Senter"

Jump to navigation Jump to search
156 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'n '''Senter''' is 'n spelerposisie in rugby. Die nommer 12 staan as die '''binnesenter''' en die nommer 13 as die '''buitesenter''' bekend.
[[Lêer:François Steyn Rugby Racing vs Stade Toulousain 311009.jpg|duimnael|regs|280px|François Steyn op senter laat loop die bal.]]
 
Daar is twee variasies. Eerstens, die spelskepper, wat met vernuftige hande en voetwerk die opposisie oorhoops gelaat het, en die spelers buite hom weggestuur het om drieë te druk. Die ander was 'n man met 'n verbysterende vaartversnelling, wat 'n opponent aan die buitekant kon klop deur op volle vaart 'n 90 grade rigting verandering te maak. Deesdae lyk beide soos outydse [[stut]]te, en hul doel is om 'n losskrum in die middel van die veld af te dwing.
 
== Noemenswaardige senters ==
'n Paar bekende senters ter illustrasie:
* [[Jean de Villiers]], springbokkaptein[[Springbokkapteins|Springbokkaptein]]
* [[Mannetjies Roux]], springbokrugbyspelerSpringbokrugbyspeler
* [[François Steyn]], springbokrugbyspelerSpringbokrugbyspeler
* [[Wynand Olivier]], springbokrugbyspelerSpringbokrugbyspeler
 
<br />
90 755

wysigings

Navigasie-keuseskerm