François Steyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
François Steyn Sportportaal
François Steyn cropped.jpg
Volle naam François Philippus Lodewyk Steyn
Bynaam Frans
Geboortedatum 14 Mei 1987 (1987-05-14) (32 jaar oud)
Geboorteplek Aliwal-Noord, Suid-Afrika
Lengte 1,91 m
Gewig 114 kg
Skool Grey-kollege
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Vleuel, heelagter, senter
Springbokno. 783
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2009–2012
2014–2016
2016-
Racing Metro
Toshiba Brave Lupus
Montpellier
57
21
92
(151)
(112)
(219)
korrek soos op 31 Julie 2019.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2006–2009, 2013–2014 Natalse Haaie 20 (65)
korrek soos op 31 Julie 2019.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2007–2009
2012–2015
Sharks
Sharks
38
37
(78)
(209)
korrek soos op 31 Julie 2019.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2006–2014, 2017- Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 58 (132)
korrek soos op 31 Julie 2019.

François Steyn (gebore 14 Mei 1987, Aliwal-Noord) is 'n rugbyspeler wat internasionaal vir Montpellier op heelagter en binnesenter vir die Springbokke speel. Hy het voorheen (tot 2015) vir die Sharks in die Superrugbykompetisie gespeel. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2019.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]