Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Port Elizabeth-Wes"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:NG kerk Port Elizabeth-Wes 2013.jpg|thumbduimnael|links|270px|Die kerkgebou, wat deesdae gedeel word met 'n charismatiese kerk. Die gebou is ontwerp deur [[Anthonie Smith]].]]
[[Beeld:Ds OA Cloete.jpg|thumbduimnael|160px|Ds. Ockert Almero Cloete, van 1941 tot 1944 die eerste leraar.]]
[[Beeld:Ds GJJ Boshoff.jpg|regs|160px|thumbduimnael|Ds. G.J.J. Boshoff, van 1945 tot 1950 die tweede leraar.]]
[[Beeld:Ds JJ Fick.jpg|thumbduimnael|regs|160px|Ds. J.J. Fick, van 1950 tot 1952 die derde leraar.]]
[[Beeld:Ds HF Heyman.jpg|thumbduimnael|regs|160px|Ds. H.F. Heyman, leraar van 1952 tot 1958.]]
 
Die '''NG gemeente Port Elizabeth-Wes''' is in 1940 gestig as die vyfde gemeente van die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk|NG Kerk]] in die [[Oos-Kaap]]se hawestad [[Port Elizabeth]].
Ds. Fick se groot doelstelling was om die laaste deel van die gemeenteskuld te help delg. Hierin het hy die hulp gehad van 'n kerkraad van 62 lede. Ondanks afstigtings het die gemeente in 1973 nog 1 650 lidmate gehad en 1 136 in 1990, maar teen 2013 net 363. In 2015 het dit nog afgeneem: nege doop- en 251 belydende lidmate.
 
Die gemeente het op Sondag [[17 Mei]] [[2015]] stsy 75-jarige bestaan met 'n feesdiens gevier.
 
==Enkele leraars==
85 790

wysigings

Navigasie-keuseskerm