Verskil tussen weergawes van "Atlantis (eiland)"

Jump to navigation Jump to search
Geen grootteverandering nie ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Ná Plato het die idee van Atlantis meestal vergete geraak, totdat die skrywer Ignatius Donnelly in 1882 noem dat Atlantis werklik is, en dat dit die oorsprong van talle antieke kulture, soos die [[Egipte|Egiptiese]]- en [[Maja]]-kulture, is. Donnelly se boek het mense se belangstelling in Atlantis geprikkel en kort voor lank ontstaan bewerings dat Atlantis sedert antieke tye oor [[vliegtuig|vliegtuie]], [[duikboot|duikbote]], kragtige energiekristalle, en ander steeds onbekende tegnologieë beskik het.
 
Nadat wetenskaplikes die bodem van die Atlantiese Oseaan bestudeer het, is hulle egter oortuig dat dié plek nooit bestaan nethet nie. Dit bevestig dan ook die vermoede dat dit 'n mitiese plek is wat Plato vir sy boeke geskep het.
 
== Verwysings ==

Navigasie-keuseskerm