Verskil tussen weergawes van "Walter Battiss"

Jump to navigation Jump to search
571 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
Vul aan
(Vul aan)
| handtekening =
}}
 
[[Lêer:Walter Battiss-kunsmuseum.jpg|duimnael|260px|Die ou offisiersmenasie in Pauletstraat huisves die Walter Battiss-kunsmuseum, waar die grootste versameling van sy skilderye tentoongestel word.]]
[[Lêer:Somerset East Walter Battiss Art Museum interior 4.JPG|duimnael|260px|Binnekant van die Walter Battiss-kunsmuseum.]]
 
'''Walter Battiss''' (1906 - 19821906–1982) was 'n [[Suid-Afrika]]anse kunstenaar en deskundige op die gebied van [[Boesmanskilderye]]. Hy word as een van Suid-Afrika se eerste en belangrikste abstrakte skilders[[skilder]]s beskou. Van sy werk kan in die Walter Battiss-kunsmuseum in [[Somerset-Oos]] besigtig word.
 
Battiss is sterk deur Afrikakuns beïnvloed, wat hy ook indringend bestudeer het. Sy kunswerke gee uitdrukking aan die krag en misterie van [[Afrika]] en die waardigheid van die Afrikamens. Hy is bekend as die skepper van die "Fook-eiland"-konsep, die eiland van die verbeelding, ’n utopiese samestelling van die eilande wat hy besoek het. Talle bekende Suid-Afrikaners was ereburgers van Battiss se Fook-eiland, met paspoorte en al.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>
 
== Lewensloop ==
* [[Hulle het ons eeu gevorm]]
 
== Bronne ==
* [[Ensiklopedie van Suidelike Afrika]], [[Eric Rosenthal]], 1967
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
* {{Commonskat-inlyn|Walter Battiss Art Museum}}
 
{{DEFAULTSORT:Battiss, Walter}}
{{Saadjie}}
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse skilders|Battiss, Walter]]
 
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse skilders|Battiss, Walter]]

Navigasie-keuseskerm