Wysigings

Jump to navigation Jump to search
486 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
+Maklik verstaanbare inleiding
[[Lêer:Bauhaus.JPG|duimnael|250px|Bauhaus Dessau ([[Walter Gropius]])]]
 
'''Bauhaus''' is 'n moderne styl van [[argitektuur]] en ontwerp wat oorspronklik in die 1920’s en 1930’s aan die Bauhaus-skool in Duitsland onderrig is. Bauhaus-geboue is bekend daarvoor dat hulle eenvoudig en funksioneel is en van [[staal]] en [[beton]] gebou word. Dié styl het ’n groot invloed op vele moderne argitekte en kunstenaars gehad.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>
 
== Die Bauhaus-skool ==
Die '''Staatliche Bauhaus Weimar''', afgekort '''Bauhaus''', is in 1919 deur die [[Duitsland|Duitse]] argitek [[Walter Gropius]] as 'n kunsskool in [[Weimar]] ([[Thüringen]]) gestig. Gropius se konsep van 'n skool wat teorie en praktyk sou verenig en waar kunstenaars en ambagsmanne sou begin saamwerk om 'n nuwe kunsrigting onder die leiding van die argitektuur te skep was destyds ongekend. Die benaming ''Bauhaus'' is opsetlik gekies en verwys na die middeleeuse bouhutte of gildes van bouwerkers en steenhouers onder leiding van 'n meester.
 

Navigasie-keuseskerm