Weimar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Weimar
Weimar - Blick zu Herderkirche & Stadtschloss.jpg

Kaart Wapen
Lage der kreisfreien Stadt Weimar in Deutschland.png
Wappen Weimar.svg
Vlag
Flagge Weimar.svg
 Land Flag of Germany.svg Duitsland
 Deelstaat Flag of Thuringia.svg Thüringen
 Koördinate 50°59′N 11°20′O
 Stigting (eerste verwysing) 899
 Stadstatus 1410
 Oppervlakte:  
 - Totaal 84,26 vk km
 Hoogte bo seevlak 208 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2012) 63 236
 - Bevolkingsdigtheid 750/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2
 Klimaat  
 - Tipe Gematigde klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur -°C
 - Gem. temp. Januarie/Julie -°C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslag - mm
 Burgemeester Stefan Wolf (SPD)
 Amptelike Webwerf weimar.de

Weimar is 'n Duitse stad geleë in die deelstaat Thüringen. Die bevolking soos op 31 Desember 2012 was 63 236. Weimar is 'n beduidende universiteits-, toerisme- en nywerheidsentrum. Die Klassieke Weimar is in 1998 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels[wysig]