Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Carolina"

Jump to navigation Jump to search
 
== Eerste kerkgebou ==
In 1908 het die sogenaamde ''Scout''-kerk (sien [[Nederduitse Gereformeerde Kerk van Transvaal]] vir 'n verduidelik van dié kerkgenootskap se ontstaan) op [[Breyten]] vir dié Kruisgemeente beskikbaar geraak. Hulle het dit toe teen £600 aangekoop. Die gemeente het dikwels in dié gebou byeengekom terwyl dienste waargeneem is deur Gereformeerde predikante.
 
In Januarie 1914 is ’n algemene vergadering van die drie Kruisgemeentes in [[Kaapland]], twee in die [[Vrystaat]] en drie in [[Transvaal]] gehou en eenparig besluit om na die Gereformeerde Kerk oor te gaan. So het die Gereformeerde kerk Breyten/Carolina in 1914 tot stand gekom. In 1921 het die gemeente sy kerkgebou op Breyten aan die Wesleyaanse kerk verkoop en toe het die gemeente se naam net Carolina geword.
84 927

wysigings

Navigasie-keuseskerm