Carolina

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Carolina
Ligging van Carolina op 'n kaart (Mpumalanga)
Carolina
Carolina
 Carolina se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 26°04′01″S 30°07′01″O / 26.06694°S 30.11694°O / -26.06694; 30.11694Koördinate: 26°04′01″S 30°07′01″O / 26.06694°S 30.11694°O / -26.06694; 30.11694
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distrik Gert Sibande
Munisipaliteit Albert Luthuli
Stigting 1883
Oppervlak[1]
 - Dorp 14,66 km²  (5,7 vk m)
Hoogte 1 710 m (5 610 vt)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 16 846
 - Digtheid 1 149/km² (2 975,9/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Swart 86.8%
 • Kleurling 0.6%
 • Indiër/Asiër 2.0%
 • Blank 10.4%
 • Ander 0.1%
Taal (2011)[1]
 • Zoeloe 50.6%
 • Swazi 25.8%
 • Afrikaans 10.6%
 • Engels 4.2%
 • Ander 8.8%
Poskode (straat) 1185
Poskode (posbus) 1185
Skakelkode(s) 017

Carolina is 'n dorp in Mpumalanga in Suid-Afrika geleë op die hoofroete tussen Johannesburg en Swaziland. Carolina lê op 'n hoogte van 1 710 meter bo seevlak en staan bekend vir sy buitengewoon koue winters. Dit is 'n gemengde boerdery, kleinskaal steenkool- en edelgesteente-myngemeenskap.

Die dorp is deur Cornelius Coetzee na sy vrou, Carolina, vernoem. Coetzee het die dorp gestig as 'n permanente uitspanplek vir waens toe goud in 1883 in Barberton ontdek is. Die dorp is herbou nadat dit in die Tweede Vryheidsoorlog vernietig is. Die Komatirivier, wat deur die Komatikloof vloei, is in die omgewing geleë.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Carolina”. Sensus 2011.