Wysigings

Jump to navigation Jump to search
27 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
→‎top: Koördinate, replaced: thumb| → duimnael| using AWB
| bynaam =
| ligging = [[Nieu-Seeland]], [[Oseanië]] en [[Stille Oseaan]]
| koördinate = {{Koördinate|38|24|S|175|43|O|aansig=inlyn,titel}}
| argipel = Nieu-Seeland
| totale eilande =
}}
 
[[Lêer:NZNorthIsland.png|thumbduimnael|links|Kaart van die Noordeiland.]]
 
Die '''Noordeiland''' ([[Engels]]: ''North Island'', [[Maori (taal)|Maori]]: ''Te Ika-a-Māui'') is een van die twee hoof[[eiland]]e van [[Nieu-Seeland]], wat deur die Cook-straat van die [[Suideiland]] geskei word. Die Noordeiland het 'n oppervlakte van 113 729  km² en 'n bevolking van 3 393 900 in 2012 gehad. Dit is die 14de grootste eiland ter wêreld, die tweede grootste van Nieu-Seeland en die mees bevolkte eiland van die [[land]].
 
Die Maori-naam van die eiland (''Te Ika-a-Māui'') beteken "die [[vis]] van die Māui", wat van die vorm van die eiland afgelei is. Die twee grootste stede op die Noordeiland is [[Auckland]] (1 377 200) en [[Wellington]] (393 400).

Navigasie-keuseskerm