Gaan na inhoud

Devon-eiland: Verskil tussen weergawes

538 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Bygewerk
k (→‎top: Koördinate, replaced: thumb| → duimnael| using AWB)
(Bygewerk)
| naam = Devon-eiland
| beeld naam = Wff devon island.jpg
| beeld byskrif = [[Nasa]]-Satellietbeeld van die Devon-eiland
| beeld grootte =
| liggingkaart =
| oppervlak = 55 247 [[Vierkante kilometer|vk km]]
| hoogste berg = Devon Ice Cap
| hoogte = 1 920  m
| land = Kanada
| land admin afdelingstitel = [[Provinsies en gebiede van Kanada|Gebied]]
 
[[Lêer:Devon Island, Canada.svg|duimnael|links|Ligging van die Devon-eiland]]
[[Lêer:DevonIsl.png|duimnael|links|Kaart van die Devon-eiland]]
'''Devon-eiland''' ([[Engels]]: ''Devon Island'', [[Inuktitut]]: ''Tatlurutit''), die [[Lys van eilande volgens oppervlakte|wêreld se 27ste grootste eiland]] en die sesde grootste eiland van [[Kanada]], beslaan 'n oppervlakte van 55&nbsp;247&nbsp;km<sup>2</sup>². Devon-eiland behoort tot die [[Kanadese Arktiese Argipel]], met [[Ellesmere-eiland]] in die noorde, [[Bathurst-eiland]] en [[Cornwallis-eiland]] in die weste, [[Somerset-eiland]] in die suidweste en [[Baffin-eiland]] in die suide. Tussen Devon-eiland en [[Groenland]] in die ooste is die [[Baffinbaai]] geleë. Die eiland is in die noorde van Kanada in die [[Arktiese Oseaan]] geleë en maak deel uit van die [[Provinsies en gebiede van Kanada|gebied]] [[Nunavut]]. Dit is die grootste eiland, wat nie bewoon is nie en is vernoemgenoem ná die seremoniële [[graafskap]] [[Devon]] in die suidweste van [[Engeland]].
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Devon Island}}
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/place/Devon-Island|title=Devon Island|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=25 Maart 2018}}
 
{{Saadjie}}