Verskil tussen weergawes van "Steenbok (sterreteken)"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
 
[[LêerBeeld:Capricorn2.jpg|duimnael|225px|regs|'n Steenbok vanuit 'n 15de eeuse boek(Capricornus)]]
[[Beeld:Capricorn.svg|duimnael|100 px|Die astrologiese simbool van die Steenbok]]
 
Die '''Steenbok''' (Lat: ''Capricornus'') is die tiende [[astrologieseWeste]] ofrse [[sterretekenastrologie]] in die [[Zodiak]], die sterrese teken hetvan symense oorsprongwat uittussen dieongeveer konstellasie[[22 vanDesember]] en [[Capricornus20 Januarie]]. Diegebore steenbokis. Dit is 'ndie aardsetiende teken en word deurvan die planeet Saternus beheer[[Diereriem]].
 
Die Steenbok is een van die drie [[aardteken]]s en vier [[hoofteken]]s. Dis ’n vroulike, negatiewe, introverte teken en is vergelykbaar met die [[Os (sterreteken)|Os]] van die Sjinese Diereriem.<ref>Theodora Lau, ''The Handbook of Chinese Horoscopes'', pxxvii, Souvenir Press, Londen, 2005</ref> Die tradisionele heerser van die Steenbok is [[Saturnus (planeet)|Saturnus]].
{{Saadjie}}
 
Steenbokke kom volgens die astrologie goed oor die weg met lede van die ander aardtekens, [[Bul (sterreteken)|Bul]] en [[Maagd (sterreteken)|Maagd]].
 
== Agtergrond ==
Jou son- of sterreteken het betrekking op die stand van die [[Son]] tydens jou geboorte. Astroloë verdeel die Diereriem, die denkbeeldige gordel aan die hemelruim waarlangs die [[planeet|planete]] beweeg, in twaalf dele: die son- of sterretekens. Die "[[sterrebeeld]]e" is eintlik die [[astronomie]]se konstellasies aan die hemelruim en kom weens die [[presessie]] van die nageweningspunte nie meer ooreen met die twaalf tekens wat in die astrologie gebruik word nie.
 
== Sien ook ==
* [[Steenbokskeerkring]]
 
== Verwysings ==
: ''Hierdie artikel is grootliks uit die Nederlandse Wikipedia-artikel [[:nl:Steenbok (astrologie)]] vertaal.''
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.elore.com/Astrology/Study/capricorn.htm Elore oor die Steenbok]
* [http://www.astrologyindepth.com/Capricorn Die Steenbok in diepte]
 
{{Diereriem}}
 
[[Kategorie:Astrologie]]
23 899

wysigings

Navigasie-keuseskerm