Verskil tussen weergawes van "Loopvoëls"

Jump to navigation Jump to search
2 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Skuinsdruk is vir die taksonomiese naam. Die artikel naam altyd in vetdruk.
(Tikfout)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
(Skuinsdruk is vir die taksonomiese naam. Die artikel naam altyd in vetdruk.)
'''Loopvoëls''' is die versamelnaam vir die belangrikste groep voëls wat nie kan vlieg nie. Hoewel die voëls almal egte vlerke met slagpenne en dekvere besit, gebruik hulle dit nie om mee te vlieg nie omdat hulle hul aangepas het by 'n leefwyse op die grond. Daarom is hul pote ook besonder goed ontwikkel. Voëls wat as loopvoëls beskou word, is [[Volstruis|volstruise]], [[nandoes]], [[kasuarisse]], [[Emoe|emoes]] en [[kiwi's]]. Volstruise word afsonderlik bespreek.
 
== Indeling ==

Navigasie-keuseskerm